‘n Kersfees ‘bak en brou’ projek om 2013 aftesluit!

IMG_9422Een van my gunsteling sprokies om vir die kinders te lees is die ‘Gemmerbroodmannetjie.’ So deur die jare het ek al ‘n hele versameling van gemmerbroodmannetjie drukkers bymekaar gemaak juis vir ‘n ‘bak en brou’ projek.

IMG_9419 IMG_9420

Vir die projek kan enige gemmerkoekieresep gebruik word, ek het wel die resep wat ek gebruik het se bestanddele gehalveer.

IMG_9410

Natuurlik is Mamma verantwoordelik vir die voorbereiding en bak van die koekies en dan sodra die koekies afgekoel is kan die versiering oorgelaat word aan die kiddies.

 

IMG_9425 Lekker eet!