Flowers & Pinwheels Easter Decorations
Consumables:
A selection of chocolate Easter eggs
Decorative straws
Bendy straws
Packaging grass
Ribbon
Decorative Easter stickers or diamante stickers
Large flat back pearls
Glue dots & 3d foam dots
Brads
Tombow multi glue or craft glue
Paper and Cardstock:
A selection of colourful scrapbook papers
Double sided scrapbook paper (For the pinwheels)
Dies, Digital die cuts, Embossing folders and Other
Decorative circle punch 1.5”
Decorative circle punch 1”
We R memory keepers...
Celebrate Easter by adding a special handmade Easter Wreath to your decorations.
Consumables:
Polystyrene ring
Polystyrene eggs
Diamante & large pearls
Distress Ink pad in Vintage Photo with an applicator
Tombow Multi Liquid Glue
Light blue, pink craft paint, white paint & paintbrush
Small ceramic cross
Blue ribbon & silver string
Skeleton leaves
Paper and Cardstock:
Different types of scrapbook paper in complimentary tones.
Pages from an old telephone directory or book
Dies, Digital...
Met my besoek aan die kunswinkel kon ek net nie die pragtige pink vere weerstaan nie. Ek het toe dadelik begin beplan aan 'n kunsprojek rondom die vere.
Benodighede:
Waterverf
Pink Tempera of kunsvlyt verf
Oliepastelle (Die wat ek gebruik het was 'n 'metallic' oliepastel stel)
2H potlood
Waterdigte swart kokipen (Sharpie)
Arts & Crafts gom
Sagte haar verfkwas, water en papier handdoek
Sponsie
Pink vere
Pypskoonmakers
Ogies
A3 wit karton
Klein stukkie karton
Ek het besluit om...
Dala se 'Air Drying Clay' Olifante!
Kleiwerk is 'n lekker maar ook belangrike aktiwiteit vir kinders. Ek is al lankal opsoek na 'n klei wat uitdroog sonder dat dit in 'n pottebakkersoond moet gevuur word. Dit was ook vir my belangrik dat die klei kindervriendelik is.
Dala se 'Air Drying Clay' voldoen aan die vereistes. Met die klei het die KiddieKuns kinders...
Klei is ‘n prettige as sowel opvoedkundige aktiwiteit wat kleuters kreatiewe vryheid bied.
Klei kan gekoop of tuisgemaak wees.
Ongekookte souklei is eenvoudig om te meng en kan sommer met Mamma se hulp deur die kleuter gemeng word vir ‘n verdere sensoriese ervaring.
Kleur en geur is ook altyd aanloklik sowel as verskeie klei gereedskap, rolletjies, koekie drukkers, klei messies ens.
Deur die...
‘n Kersfees ‘bak en brou’ projek om 2013 aftesluit!
Een van my gunsteling sprokies om vir die kinders te lees is die ‘Gemmerbroodmannetjie.’ So deur die jare het ek al ‘n hele versameling van gemmerbroodmannetjie drukkers bymekaar gemaak juis vir ‘n ‘bak en brou’ projek.
Vir die projek kan enige gemmerkoekieresep gebruik word, ek het wel die resep wat ek...
Benodighede:
Groen Gekookte soutklei
(Die resep is beskikbaar op die webwerf)
Verskillende Kerfees koekiedrukkers
Strooitjie
Kleirollertjie
Kleibord of skinkbord
Lint of blink tou
Verskillende versierings, kraletjies, blinkertjies, pypskoonmakers, klokkies ens.
Metode:
Mammas berei die gekookte soutklei voor en laat die klei afkoel.
(Bêre ongebruikte klei in ‘n lugdigte houer in die yskas.)
Sodra die klei afgekoel is, knie dit ‘n paar keer deur om die klei sag en elasties te maak.
Laat...
Die toiletrolletjie is ‘n alledaagse item wat met ‘n bietjie verbeelding ontskep kan word in kunstige pret.
Benodighede:
Bruin ‘tempera’ verf en verfkwas
Toiletrolletjies
Wit gom
Skêr
Pypskoonmakers
‘Googly’ ogies
Blink pom poms
Lint
Klokkies
Instruksie:
Druk bruin verf uit en laat die kiddie die toiletrolletjies bruin verf, laat om droog te word.
Terwyl die toiletrolletjie droog word kan mamma die pypskoonmakers in die helfte sny en die twee helftes middeldeur vou.
Draai...
Die Kersgety is my gunsteling tyd van die jaar.
Vir my is dit ‘n tyd vir dankbaarheid, kreatiwiteit en die mees belangrikste familietyd.
Die doel agter die kersprojekte is dat Mamma en kiddie dit saam beplan, voltooi en die mooi daavan geniet.
Handgemaakte Kersboomballe:
(Mamma help met die voorbereiding en gesamentlike voltooiing van die projek.)
Benodighede:
Polistireen balle (verskillende groottes)
Kersgeskenkpapier
(Laas jaar se oorblywende stukkies sal...
Ysie kryte is ‘n prettige, maar morsige kunsprojek en is dus ‘n perfekte buite-aktiwiteit vir die warm somersdae.
Deel van die pret is om te sien hoe die ysie tussen die kiddies se vingers smelt.
Resep:
Meng water met voedselkleursel of koeldrankstroop of vrugtesap.
Giet die mengsel in ysbakkies.
(Optioneel: plaas roomysstokkies in die ysie mengsel en vries.
Geniet die ysie kryte!