Dit was vir my so lekker om die klassie te versier, om elke plekkie van die muur te bekyk en dan geinspireer te raak oor wat daar moet kom. Ek wou 'n vrolike, vriendelike atmosfeer vir die 'kiddies' skep. Kuns is mos pret, maar pret met 'n doel! Die klassie is ruim en goed belig. Ek sien baie keer...
Ons is baie opgewonde oor die nuwe kunsgeleentheid nou beskikbaar vir ons kleiner kinders tussen vyf (5) en agt (8) jaar oud (Graad R tot 3).
Kuns beteken nie net ‘n interessante tydsverdryf om ons kinders mee besig te hou nie, kuns het ‘n baie groter waarde:
Fisiese Ontwikkeling
Teken, inkleur, knip, plak en verf bevorder fyn motoriese verwikkelinge asook hand- oog...