‘n Kersfees ‘bak en brou’ projek om 2013 aftesluit!
Vir die projek kan enige gemmerkoekieresep gebruik word, ek het wel die resep wat ek gebruik het se bestanddele gehalveer.
Natuurlik is Mamma verantwoordelik vir die voorbereiding en bak van die koekies en dan sodra die koekies afgekoel is kan die versiering oorgelaat word aan die kiddies.
