IMG_9151Ysie kryte is ‘n prettige, maar morsige kunsprojek en is dus ‘n perfekte buite-aktiwiteit vir die warm somersdae.
Deel van die pret is om te sien hoe die ysie tussen die kiddies se vingers smelt.

IMG_9140

Resep:
Meng water met voedselkleursel of koeldrankstroop of vrugtesap.
Giet die mengsel in ysbakkies.
(Optioneel: plaas roomysstokkies in die ysie mengsel en vries.

Geniet die ysie kryte!

IMG_9162