Met my besoek aan die kunswinkel kon ek net nie die pragtige pink vere weerstaan nie. Ek het toe dadelik begin beplan aan ‘n kunsprojek rondom die vere.
Benodighede:
Waterverf
Pink Tempera of kunsvlyt verf
Oliepastelle (Die wat ek gebruik het was ‘n ‘metallic’ oliepastel stel)
2H potlood
Waterdigte swart kokipen (Sharpie)
Arts & Crafts gom
Sagte haar verfkwas, water en papier handdoek
Sponsie
Pink vere
Pypskoonmakers
Ogies
A3 wit karton
Klein stukkie karton
Rond die prent af deur om met ‘n blou oliepastel water rimples te teken.
(Erkenning gegee aan 365 Things to Draw and Paint Usborne Activities)

