Home 2013

Yearly Archives: 2013

Gemmerbrood- mannetjies vir Kersfees!

0
‘n Kersfees ‘bak en brou’ projek om 2013 aftesluit! Een van my gunsteling sprokies om vir die kinders te lees is die ‘Gemmerbroodmannetjie.’ So deur die jare het ek al ‘n hele...

Soutklei Kersboom Ornamente

0
Benodighede: Groen Gekookte soutklei (Die resep is beskikbaar op die webwerf) Verskillende Kerfees koekiedrukkers Strooitjie Kleirollertjie Kleibord of skinkbord Lint  of blink tou Verskillende versierings, kraletjies, blinkertjies, pypskoonmakers, klokkies ens. Metode: Mammas berei die gekookte soutklei voor en laat die klei...

Kersfees Bokkie!

0
Die toiletrolletjie is ‘n alledaagse item wat met ‘n bietjie verbeelding ontskep kan word in kunstige pret. Benodighede: Bruin ‘tempera’ verf en verfkwas Toiletrolletjies Wit gom Skêr Pypskoonmakers ‘Googly’ ogies Blink pom poms Lint Klokkies Instruksie: Druk bruin verf uit en laat die...

Kersfees Tyd!

0
Die Kersgety is my gunsteling tyd van die jaar. Vir my is dit ‘n tyd vir dankbaarheid, kreatiwiteit en die mees belangrikste familietyd. Die doel agter die kersprojekte is dat Mamma en kiddie...

Ysie Kryte

0
Ysie kryte is ‘n prettige, maar morsige kunsprojek en is dus ‘n perfekte buite-aktiwiteit vir die warm somersdae. Deel van die pret is om te sien hoe die ysie tussen die kiddies...

Tuisgemaakte Vingerverf

0
Hier is 'n resep vir tuisgemaakte vingerverf! ½ koppie Koekmeel ½ koppie Koue water 1 teelepel Voedselkleursel 1 teelepel Voedselgeursel (opsioneel) Meng al die bestanddele saam in ’n mengbak en roer deeglik om van al die...

Vingerverf vir Kiddies

0
Vingerverf is ‘n morsige, prettige aktiwiteit vir peuters, kleuters en kinders! Vingerverf bied kiddies die geleentheid om direk met die verf in kontak te kom en bied ‘n sensoriese ondervinding omdat...

Gepofte Mikrogolf Verf

0
Gepofte Mikrogolf Verf ½ koppie Bruismeel (Self Raising Wheat Flour) ½ koppie Koue water 2 eetlepels Sout 2 teelepels Voedselkleursel (½ koppie koekmeel gemeng met 2 eetlepels bakpoeier kan as ‘n plaasvervanger vir bruismeel gebruik word.) Meng...

Mielieblom & Koeksoda Klei

0
Ek het hierdie tuisgemaakte klei resep uit een van my kunsboeke gesnuffel en hou baie daarvan. Die klei word heelwat vinniger as soutklei lugdroog. Die klei beskik oor ‘n ligte, gladde tekstuur. Weereens...

Soutklei

0
Ongekookte soutklei is prettig en kindervriendelik. Omdat daar niks hitte betrokke is by die resep nie kan kinders heelwat deel neem aan die maak proses van die soutklei. Daar is verskillende soutklei resepte,...

Most popular

Recent posts

Witbord Drukkuns

0

Mikrogolf Soutklei

0

Vrolike Flaminke

0